Bertus se kans op tweede lewe:
http://saligestilte.wordpress.com
Ek het besluit om my internetteenwoordigheid te konsolideer. Sorry aan almal wat gedurig hul blogrolls aangepas het.
Archive for the ‘Uncategorized’ Category
Konsolidasie
Posted in Uncategorized on Mei 22, 2008 | 1 Kommentaar »
Bertus ad aeternum
Posted in Uncategorized on Mei 3, 2008 | 9 Comments »
(Toespraak gelewer op die Bertus-gedenkdiens, 1/5/2008 )
Hoe sal dit dan wees nou dat daar nie meer ‘n Bertus is nie? Ons sou dit voorstel as ‘n stilte, woestyn, leegte, leweloosheid. As Bertus nie meer is nie, dan moet hy dood wees, en waar hy voorheen sou gegaan het, moet net die dood nou gaan en [...]
Vroeëre videobewyse dat Bertus alewig ingeneuk het waar hy nie hoort nie
Posted in Uncategorized on April 30, 2008 | 5 Comments »
Die tweede-laaste video wat Bertus Melk ooit geneem het
Posted in Uncategorized on April 27, 2008 | 6 Comments »
Die derde-laaste video wat Bertus Melk ooit geneem het
Posted in Uncategorized on April 16, 2008 | 6 Comments »
Die internasionale soektog na die perfekte vegetariese toebroodjie II
Posted in Uncategorized on April 15, 2008 | 7 Comments »
As daar eendag niks meer kos behalwe tropiese vrugte oor is nie, sal ek nog steeds gelukkig wees.
Bewysstuk #1: Die ramboetan. Van buite is hy net ‘n stekelrige rooi balletjies.
Maar van binne lyk hy soos ‘n litchi. ‘n Soet litchi.
C. Louis Leipoldt het ‘n gedig oor die ramboetan en sy sap en sy skil geskryf, [...]
Could have been . . .
Posted in Uncategorized on April 13, 2008 | 7 Comments »
Op versoek
As dit nie vir ‘n sekere likkewaan was nie, sou Bertus Melk nog wou:
- ‘n Meestersgraad in wiskunde wou behaal
- Soveel chocolate mousse koek eet dat sy maag skeur
- Die Rosetta-steen-sameswering ontbloot
- Leer om Mekiskaanse kos te maak
- In Noord-Amerika woon
- Uitfigure hoekom niks vinniger as ligspoed kan beweeg nie (hy het vermoed baie [...]
Foto van ‘n komododraakdrol met miskruiers
Posted in Uncategorized on April 4, 2008 | 9 Comments »
Bertus Melk? . . . Is dit jy?
Die pad van die dood – nog van arme Bertus se laaste foto’s
Posted in Uncategorized on April 1, 2008 | 5 Comments »
Van vêr af sien jy net ‘n klein eilandjie.
En as jy by die klein jettytjie aanland, sien jy ‘n onheilspellende teken.
En net ‘n paar tree se stap verder, verrys Satan uit die gras.
Enkele interessante gegewens oor komododrake:
- Hul laaste slagoffer was ‘n 10-jarige kind wat op 2 Julie verlede jaar gevang is toe hy in [...]
Die internasionale soektog na die perfekte vegetariese toebroodjie I
Posted in Uncategorized on Maart 29, 2008 | 7 Comments »
Pynappelpannekoek
Die Hollanders en Indonesiers doen dit so. Bak die pannekoek plat met die pynappel (of wat okal) op dit. Vergelyk hoe hulle dit by die Soete Inval ook doen.
Ek weet nie wie het by wie afgekyk nie.
Hierdie een het ek geëet op Bali.