(Toespraak gelewer op die Bertus-gedenkdiens, 1/5/2008 ) Hoe sal dit dan wees nou dat daar nie meer ‘n Bertus is nie? Ons sou dit voorstel as ‘n stilte, woestyn, leegte, leweloosheid. As Bertus nie meer is nie, dan moet hy dood wees, en waar hy voorheen sou gegaan het, moet net die dood nou gaan [...]
Archive for Mei 3rd, 2008
Bertus ad aeternum
Posted in Uncategorized on Mei 3, 2008 | 9 Comments »