Tehehehe. Die begin van die video klink soos die inleiding van ‘n Eistedfod voorlesing.
“Die lup (dramatiese pouse)… van die wulkaan.”
Dit sou jammer wees as Bertus intussen tot stof en as vergaan het. Blair Witch Project en Cloverfield kan by sy tuisvideo’s leer. Hoewel geeneen van sy video’s tuis gedoen is nie.
Bertus ek het die video geniet, maar jy hang rond by gevaarlike lippe jong!
aaaww, arme bertus! ek hoop nie dit was die laaste video wat hy ooit gemaak het nie.
Arme Bertus, ek hou baie van jou byklanke!
By the way, ek het nou die dag die mooiste fotos van jou tuisdorp (?) Hermanus, geneem. Gelukkig het ek geen vulkane of drake daar teëgekom nie.
Tehehehe. Die begin van die video klink soos die inleiding van ‘n Eistedfod voorlesing.
“Die lup (dramatiese pouse)… van die wulkaan.”
Dit sou jammer wees as Bertus intussen tot stof en as vergaan het. Blair Witch Project en Cloverfield kan by sy tuisvideo’s leer. Hoewel geeneen van sy video’s tuis gedoen is nie.
Vuurspuwende berge en drake??? Braaf, baie braaf… ek sou dieselfde gedoen het as ek die geleentheid gehad het…