April 27, 2008 by Bertus Melk
Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar
daai kyk wat bertus heel aan die einde gee, is vreesaanjaend.
Lyk my Bertus het vir moeilikheid gesoek!
As jy soek vir moeilikheid gaan jy dit verseker kry…
hy verskeur goeters en julle is so naby hom, en wag ‘n bietjie daar is meer, met net ‘n lang stok? As hierdie die 2de laaste video is wat Bertus Melk ooit geneem het…..lewe Bertus Melk nog?
Julle is almal reg. Bertus het pal moeilikheid gesoek. Ek sal weldra nog videobewyse post.
Dit was totaal en al hilarioos.
“Ek gaan nie nog naderstaan nie.”
2 sekondes tik langsaam verby.
Dan sien ons hoe die kamera naderbeweeg, en daarmee saam natuurlik Bertus ook.
(Daai Komodo-draak het m.a.w. twee sterte.)
Comments RSS
Naam (vereisde)
E-mail (will not be published) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.