April 4, 2008 by Bertus Melk
Bertus Melk? . . . Is dit jy?
Posted in Uncategorized | 9 Kommentaar
lol!
Vir ‘n vegetariër maak Bertus nogal ‘n indrukwekkend dr.. uhm, bollie.
Bertus, jy is nou besig om str*nd te praat op jou blog.
Ek het ‘n rumour gehoor dat Bertus Melk nie opge-eet is deur ‘n komodo draak nie, maar dat hy op pad is na die Arabiese woestyn om vir hom ‘n harem te gaan aanskaf. Miskien is daardie nat kol nie die laaste wat osn van Bertus Melk gesien het nie.
Dis nou vir jou ‘n k@kstorie!
Zuit, jy is net halfpad reg.
Nou watter ‘helfte’ is nou reg? Die opgevreet-deur-’n-komodo of die harem-in-Arabië of dis nie die laaste (kol) wat ons van Bertus Melk gaan sien nie?
miskruiers is ‘n bedreigde spesie.
As jy wil… http://kruidjieroermynie.wordpress.com/2008/04/10/ons-tag-alweer-8/
Comments RSS
Naam (vereisde)
E-mail (will not be published) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.