Die internasionale soektog na die perfekte vegetariese toebroodjie I
Maart 29, 2008 by Bertus Melk
Pynappelpannekoek

Die Hollanders en Indonesiers doen dit so. Bak die pannekoek plat met die pynappel (of wat okal) op dit. Vergelyk hoe hulle dit by die Soete Inval ook doen.
Ek weet nie wie het by wie afgekyk nie.

Hierdie een het ek geëet op Bali.
Posted in Uncategorized | 7 Kommentaar
Leave a Reply
Lyk lekker. Hoekom het jy geskuif ?
Njammies. Al wat kort, is ‘n paar neute…
ooh, dit lyk lekker
Mieliepap, ek was maar net lus vir ‘n verandering. Mens moet so elke nou en dan.
Dellie, daai is ‘n baie goeie idee. Ek sou nooit daaraan gedink het nie, thanks.
Agge nee, ek het nou amper opgebring.
Want ek het lank laas kom lees, sien. So toe lees ek die gruwelike detail oor die komodo-geitjies, en kyk net daarna vas in die rooi en geel pizza.
Verskoon my, ek moet nou eers gaan…
As jy die perfekte vegetariese broodjie gevind het, dan sit ons dit sommer op my kosblog ook. So iets moet die wereld ingestuur word!
Ons hier in Holland bak ook daai selfde pannekoeke met kaas en spek. dan gooi ons maplestroop daaroor en dan smul ons te lekker – maar ja, dan’s hy nie vegetaries nie
Dis baie maklik om te doen, jy gooi die pannekoekdeeg in die pan, gooi jou vulsel daarop (terwyl die deeg nog nat is. Omkeer om lekker bruin te bak en voila – ‘n Hollandse pannekoek.