Vermoedelik het Bertus Melk sy knou gekry toe hy as ‘n jong man verby Critters 3, Return of the Living Dead Part 2 en Big Trouble in Little China geloop het om die volgende fliek uit te neem:
“Genetically-engineered Komodo dragons have become ginormous creatures hunting people on a remote tropical island. A small group of [...]