Blair Witch Bertus
Maart 27, 2008 by Bertus Melk
Op hierdie blog bring ons hulde aan die kort en fassinerende lewe van Bertus Melk.
‘n Paar foto’s is op sy kamera gevind toe dit – dae na sy dood – in ‘n Komododraak se pens opgespoor is.
Loer oor sy skouer.



Posted in Uncategorized | 11 Kommentaar
Leave a Reply
Hi, this is a comment.
To delete a comment, just log in, and view the posts’ comments, there you will have the option to edit or delete them.
Dude, jy’s insane! Daai goed se tande is vuiler as Nortier se naught! As hy jou byt vrot alles af, en dan moet jy kots as jy toilet toe gaan.
Bertus: Ek sien jy is nog steeds op soek na die ideale vegetariese toebroodjie.
ai, ons moes Bertus gewaarsku het dat drake nie deelneem aan vegetariese strewes nie…
laat ons bid op sy salige samsara.
Van wanneer af dra drake pienk t-hemde?
‘n Treurige en ietwat sielige slot maar nie heeltemal onverwags nie.
Tragies, tragies, en die wereld is ‘n armer plek.
Wanneer kan ons jou beeld in Madame Tussaud’s se wasmuseum sien, saam met die draak wat jou vir ete gehad het?
Haha PZ, haha Sonkind.
Bertus Melk – waar in die hiernamaals (dis nou, na die komododraak se maal) bevind jy jou tans?
Dankie almal.
Idiwidi, hy is laas in Bali gesien, met ‘n vliegtuigkaartjie in sy hand wat sê Djakarta.
Madame Martha, wanneer kom die pes onder die vee?
Sonkind, jy kan tog nie ‘n wasbeeld van ‘n bloedkol maak nie!
Ek het een keer ‘n foto gesien van ‘n ou, of eerder wat oor was van hom, wat in ‘n krokodil se maag gevind was. Ek neem aan dis min of meer hoe Bertus Melk tans lyk. As hy nie al in tussen kompos is nie. Tog tragies.